120 g botter
180 g roomkaas
Sout
’n knypie rooipeper
Meng die meel, sout en peper.
Vryf die botter en roomkaas liggies in.
Sorg dat die mengsel koud bly. Druk dit vas en knie die barsies uit.
Rol nou die deeg uit en druk vorms daarúít.
Bak in ’n 180°-oond tot strooikleurig.
Hierdie beskuitjies kan vir weke hou indien dit in ’n lugdigte blik gebêre word.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment