Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/10/2015

Tamatie-, suurlemoen-, rissie- en koljander-slaai

Berei ’n basiese tamatieslaai voor.

Sny nou ’n paar papierdun skywe suurlemoen en druk dit hier en daar tussen die tamatie in.
Ontpit ’n matige rissie, byvoorbeeld ’n jalapeno en sny dit in dun stafies. Strooi die stafies oor die slaai.
Drup nou olyfolie oor en geur met sout en peper.
Laastens volg ’n hand vol vars koljanderblare.

No comments :

Post a Comment