BBC Worldwide het ’n nuwe TV-program aangekondig; The Great South African Bake Off. Die program sal poog om Suid-Afrika se beste bakkers op te spoor.
Aansoeke word nou ingewag by http://www.bbcsouthafrica.com/ en is oop vir alle Suid-Afrikaners. Die sluitingsdatum is 24 Mei 2015.
The Great South African Bake Off sal teen die einde van 2015 uitgesaai word.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment