4 uie
10 mℓ gemengde droë kruie – byvoorbeeld tiemie, salie en dragon
5 mℓ suiker
2 mℓ sout
’n knippie rissiepoeier
60 mℓ gesmelte botter
125 mℓ vars broodkrummels
Sny die koppe van die uie af. Los die skil aan.
Sny nou ’n kegel-vorm uit die bokant van elke ui en sit die ui op die onderkant neer op ’n bakplaat wat met foelie oorgetrek is.
Meng die res van die bestanddele en vul die holtes in die uie daarmee.
Bak in ’n 200°C-oond vir 1 uur of tot die uie sag is.
Hierdie resep bedien 4 persone.
(foto Alexandre Dulaunoy)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/20/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment