35 g botter
Room of melk om mee te meng
Sout
Knypie rooipeper
Sif die meel, peper en sout saam.
Vryf die botter liggies by.
Meng met die room of melk om ’n stywe deeg te vorm.
Rol die deeg uit, prik met ’n vurk en druk fatsoene uit.
Bak by 180°C tot strooikleurig.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment