Tydens vanjaar se Wacky Wine Weekend, van 4 tot 7 Junie, in Robertson kry jy die unieke geleentheid om jou eie versnit wyn te meng by die Excelsior Landgoed. Vir R60 meng jy die wyn, botteleer dit en sorg vir die etiket op die bottel.
Excelsior Landgoed, 4 tot 7 Junie, vanaf 10h00 soggens.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment