Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/08/2015

Diepgebraaide blomkool

Breek ’n kop gekookte blomkool in stukkies. Strooi n bietjie rooipeper oor die stukke en doop dit dan in pannekoekdeeg en diepbraai dit in warm olie.



(foto Graham Ballentyne)

No comments :

Post a Comment