Troues word alreeds sedert antieke tye met ‘n spesiale koek herdenk. In Romeinse tye is die koek selfs oor die bruid se kop gebreek en die krummels daarna deur die paartjie geniet as simbool van goeie geluk. Gaste het ook van die krummels huis toe geneem vir hul eie geluk. Hierdie krummels het geleidelik ontwikkel in confetti! Baie simbole en bygelowe is ook deur die eeu gekoppel aan troukoeke.
Die finale uitdaging in Koekedoor op 4 Junie: ‘n fabelagtige, kontemporêre 21ste eeuse troukoek wat alles van die liefde vertel.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment