Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


5/06/2015

Tamatie-en-tuna-slaai

Berei ’n basiese tamatieslaai voor, maar moet nog nie die olyfolie oorgooi nie.

Dreineer ’n blikkie tuna en strooi dit oor die tamatie.
Druk 2 knoffelhuisies fyn en strooi dit oor die slaai.
Gooi nou die olyfolie oor gevolg deur ’n paar druppels suurlemoensap.
Geur met sout en peper.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment