Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/16/2015

Teedrinker se tong verseker vir R5 miljoen

Joekels Tea Packers het hul meester tee-menger en direkteur, Jonathan Kelsey, sê tong laat verseker vir R5 miljoen.

Volgens Kelsey gee dit hulle kliënte die gemoedsrus dat hulle tee se gehalte konstant bly, ten spyte van die wisseling in kwaliteit van die verskaffers se roumateriaal. Joekels koop tans hul teen net in Afrika. Onder die handelsmerke vir wie hulle tee verpak tel Laager Rooibos, Teeco Tea en Southhalls Rooibos.

Suid-Afrikaners drink jaarliks 20 miljoen kg gewone tee en 7 miljoen kilogram rooibos.

No comments :

Post a Comment