Jy breek gewoon 150 g gerookte salm in klein stukkies in ’n groot mengbak en meng dit dan met ’n bakkie roomkaas, 125 mℓ fyngekapte dille, ’n skeut suurlemoensap, 30 mℓ verroomde peperwortel (horseradish) en 1 blikkie artisjokharte fyngekap.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment