Meng die sap met saggemaakte botter.
Gebruik dit op enige koue peuselhappies.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment