Sny ’n rooi ui in dun ringe en rangskik dit op die tamaties.
Sny 8 ansjovisfilette in die helfte en strooi dit oor die uie.
Gooi nou 180 mℓ ontpitte swart olywe oor.
Drup olyfolie oor en geur met sout en peper.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment