Meng gewoon die volgende bestanddele saam:
125 mℓ fyngekapte vars pietersielie
6 fyngedrukte ansjovisfilette
1 fyngedrukte knoffelhuisie
’n pakkie ontpitte groen olywe – gehalveer
30 mℓ gegeurde asyn – my gunsteling is tarragon-asyn
45 mℓ olyfolie
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment