Intussen bring jy water tot kookpunt. Sodra dit kook smelt jy ’n stuk botter daarin en gooi ’n bietjie sout by.
Nou gooi jy die blomkool in die water en laat dit kook tot dit amper sag is. Sit die plaat af en laat die blomkool so in die water koud word.
Intussen maak jy die asynsous deur 30 mℓ asyn te meng met 45 mℓ olyfolie.
Dreineer die blomkool en gooi die asynsous daaroor. Laat dit dan vir 3 uur lank staan.
Bedien die blomkool met mayonnaise.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment