Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


7/27/2015

Haricotboon-slaai / Haricots secs en salade

Napoleon was blykbaar mal oor hierdie eenvoudige slaai:

Kook jou haricotboontjies (die gewone wit droë boontjie) volgens hierdie aanwysings.

Meng dit dan met olyfolie, asyn, fyngekapte ui en fyngekapte pietersielie.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.



(foto: Jessica Spengler)

No comments :

Post a comment