Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/08/2015

Drink wyn en red die renoster

Mount Vernon se Rhino Tears wyne is nou te koop op ’n spesiale webwerf rhinotears.co.za.

Hulle samel geld in vir die Unite Against Poaching trust. Die geld word dan gebruik vir SANParke se veldwagters in hul stryd om renosters te beskerm. Ongeveer 6% van Suid-Afrika se renosters word elke jaar doodgemaak deur stropers.

Die Rhino Tears-reeks kos gemiddeld sowat R55 per bottel. R15 per bottel word aan die trust oorbetaal. As jy nie wyn wil koop nie, maar steeds ’n bydrae wil lewer kan jy ’n donasie via SMS maak. Stuur gewoon die woord Rhino na 38730 en R10 sal aan die trust geskenk word.

No comments :

Post a Comment