Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/06/2015

Blomkool-slaai / Salade de choux-fleurs

Breek ’n kop gekookte blomkool in stukkies. Dit moet nog ferm wees. As dit pap is werk dit nie.
Plaas die blomkool in ’n slaaibak en bedruip met ’n Franse slaaisous.
Voeg 5 mℓ vars gekapte kerwel by en roer versigtig deur.

Opsioneel: Voeg slaaiblare by.

No comments :

Post a Comment