Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/02/2015

Koekedoor

Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-program is ’n sprekende bewys.

Met hierdie bakboek as kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit. Die blaaie vang die hoogtepunte van die kompetisie vas. Die tuisgebak-resepte het die bekendheid van ’n familielid en vir beginnerbakkers is dit ’n goeie afskopplek. Die fyngebak-resepte se vernuwende idees en tegnieke kry jou bakfiks. Met die pronkgebakresepte kan jy ’n spoggerige bakreputasie opbou.

Koekedoor wil gebak terugbring as iets sinvol wat die gesin kan saamdoen om nuwe herinneringe – en ’n bruisende nuwe Suid-Afrikaanse bakkultuur – te skep.

Koekedoor word op 20 Julie 2015 vrygestel.

Koekedoor / deur Errieda du Toit -- Human & Rousseau, 20 Julie 2015. -- 160 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798169578

No comments :

Post a Comment