Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


7/29/2015

Peperwortel-botter

Rasper 100 g peperwortel en verwerk dit dan tot ’n puree in ’n voedselverwerker.
Meng die peperwortel met 250 g saggemaakte botter.
Dit is ideaal vir garnering of by peuselhappies.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.



No comments :

Post a comment