Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/28/2015

Hoe om broodkrummels te maak

Bak broodkorsies in ’n stadige oond tot goudbruin.

Druk of rol dit dan fyn of maal dit met ’n vleismeel of voedselverwerker.
Sif dit met ’n draadsif om ’n egalige krummelmengsel te kry.
Stoor in glasflesse.




(foto Emily Barney)

No comments :

Post a Comment