Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/24/2015

"bitter+soet"

Niël Stemmet stel sy derde boek, "bitter+soet", bekend by die 2015 Kalahari Kuierfees. Die boek is die eerste kosroman wat in die wêreld verskyn en sal die leser neem deur die oë van Mietha Klaaste, ’n kinderoppaster, huis-toe-kom tweede ma, biegma en kind-lievma. Met 120 resepte wat eenvoudinge erfeniskos verwoord.

2015 Kalahari Kuierfees
24 - 26 September 2015

No comments :

Post a Comment