Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/25/2015

Blomkool met witsous

Iemand het gevra hoekom hier nie ’n resep is vir blomkool met witsous nie. Dis baie maklik:

1. Klik die skakel Hoe om blomkool te kook
2. Daarna volg jy gewoon die skakel na witsous
3. Gooi die sous oor die blomkool ... kan nie makliker wees nie.

Opsioneel: Drup gesmelte botter oor die blomkool voor jy die sous oorgooi.

Bedek jou gereg met botterpapier of aluminiumfoelie om warmte bly. Hou dit oor as jy die gereg weer verhit. Tensy dit in die mikrogolf verhit word, dan moet die foelie verwyder word.


Dieselfde metode word gebruik vir spruitkool / broccoli en witsous.

No comments :

Post a Comment