Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/03/2015

De Vette Mossel

De Vette Mossel is nie net ’n seekos-resepteboek nie. Dit is ’n kosboek met ’n verskil.

Die unieke karakter van die Weskus word ontbloot in humoristiese staaltjies en vertellings oor die kosgeheime eie aan dié streek. Maar dit is beslis ook ’n resepteboek met beproefde raad en praktiese voorbereidingswenke.

Met volkleurfoto's en al die resepte van die immergewilde De Vette Mossel seekosrestaurante.

De Vette Mossel word op 9 Oktober 2015 vrygestel.

De Vette Mossel / deur Niël du Bois -- Human & Rousseau, 9 Oktober 2015. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798169530

No comments :

Post a Comment