Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/19/2015

Spaghetti in ansjovis-sous

1 ui, fyngekap
8 ansjovis-filette, fyngekap
60 mℓ olyfolie
’n hand vol vars pietersielie, fyngekap
Varsgemaalde swartpeper
400 g spaghetti, gekook volgens die aanwysings op die verpakking
Sout

Plaas die ui, ansjovis en olyfolie in ’n souspan saam met ’n klein bietjie water. Bedek en laat prut vir 10 minute. Net voor jy die sous van die hitte verwyder roer jy die pietersielie by en geur met varsgemaalde swartpeper.
Bedien die sous oor die spaghetti.

No comments :

Post a Comment