Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/03/2015

Jan Braai - Die Demokratiese Republiek van Braai

Dit is jou demokratiese reg om lekker te kuier met vriende en familie om die braaivleisvuur.

Dit is die belofte van Jan Braai se Demokratiese Republiek van Braai. In die boek deel Jan sy beste braairesepte met ons - dit is jou reg om net die beste te braai.

Met Jan se uitsonderlike braairesepte vir steak, hoender, lam en nog baie meer is daar geen verskoning om ooit weer smaaklose braai voor te sit nie.

Jan Braai - Die Demokratiese Republiek van Braai / deur Jan Braai -- Human & Rousseau, 14 Augustus 2015. -- 200 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798171069

No comments :

Post a Comment