Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/04/2015

The Silver Spoon: Quick and Easy Italian Recipes

Il Cucchiaio d’Argento (The Silver Spoon) was die eerste volbloed Italiaanse resepteboek om op ’n boekrak te staan in 1950.

Intussen het daar meer as ’n miljoen kopieë van The Silver Spoon wêreldwyd verkoop. Vanjaar is die 10de herdenking van die Engelse uitgawe en die uitgewer, Phaidon, publiseer volgende maand The Silver Spoon: Quick and Easy Italian Recipes. Van die respete in hierdie uitgawe is verwerk daarom meer toeganklik te maak vir die publiek.

No comments :

Post a Comment