Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/15/2015

Ultimate Braai Master terug vir ’n vierde seisoen

Soos voorheen berig keer Ultimate Braai Master terug na e.tv vir ’n vierde seisoen.

Die reeks neem die kyker deur Suid-Afrika en sorg vir ’n vuurtjie in die mooiste plekke in die land. 13 spanne reis vir 60 dae oor 7 000 kilometer en moet in daardie tyd hul beste speserye in die hand hê om in die spel te bly.

Die reeks se gasheer is Justin Bonello. Pryse sluit in meer as R500 000 in kontant, ’n Suzuki SX4 All Grip ter waarde van R319 000 en die titel van Ultimate Braai Master. Die wenspan gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die World Food Championships in Florida in Oktober 2016.

Ultimate Braai Master begin op e.tv op 20 September 2015 om 16h00.

No comments :

Post a Comment