Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/25/2015

2015 Gugulethu Wine & Lifestyle Festival

Goeie kos, drank en musiek in die hart van Gugulethu tydens vanjaar se Gugulethu Wine & Lifestyle Festival. Die 2015 fees vind plaas van 6 tot 8 November.

Daar is meer as 60 wyne om te proe, ’n Food Truck Village en ’n biertent. Toegang is R120 per persoon, tensy jy die VIP ervaring wil deel saam met Jameson, Absolut en Mumm vir R450.

Die fees vind plaas in die Gugulethu sportstadion.

Besoek www.gugulethuwinefestival.co.za vir meer inligting.

No comments :

Post a Comment