Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/23/2015

Gekookte seldery

Sny selderystele in lengtes van sowat 7 cm, bind dit in bossies en kook tot sag.
Dreineer goed en bedien dit met gesmelte botter.

No comments :

Post a Comment