Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/22/2015

Regte aarbeiroomys

Druk ’n liter skoongemaakte aarbeie fyn. Druk dit daarna deur ’n sif.
Meng dan die aarbeie met 500 mℓ room en 180 mℓ strooisuiker. Gebruik ’n menger hiervoor.
Plaas dan die mengsel in ’n roomysbak in die vrieskas.
Wanneer die mengsel gevries is haal jy dit uit en klop tot dit dubbel die volume is. Plaas dan terug in die vrieskas.
Jy kan dit bedien saam met heel skoongemaakte aarbeie.


(foto Emily Carlin)

No comments :

Post a Comment