Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/21/2015

Gestoofde rooikool

Sny ’n rooikool fyn en sit dit in ’n kastrol met 50 g botter, 250 mℓ wynasyn en 750 mℓ aftreksel. Stoof die kool tot dit sag is.
Geur dan met sout en peper en bedien.



Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment