Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/31/2015

Huisgenoot Wenresepte 3

Huisgenoot Wenresepte is 'n immergroen Afrikaanse instelling - daar staan een of meer van hierdie gewilde kookboeke op ons almal se kombuisrakke.

Dié opgedateerde heruitgawe van Huisgenoot Wenresepte 3 volg dieselfde wenresep: gewilde, beproefde geregte, goedkoop en maklik om te maak, en absoluut eg Suid-Afrikaans.

Met die splinternuwe foto's en uitleg is dié boek propvol kosinspirasie en 'n plesier om te gebruik.

Huisgenoot Wenresepte 3 -- Human & Rousseau, 9 Oktober 2015. -- 280 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798165914

No comments :

Post a comment