Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/09/2015

Kreefbotter

Gebruik 250 g gaar kreef en stamp dit fyn. Kreef-eiers kan ook gebruik word. Meng dit met saggemaakte botter.

Gebruik die botter saam met peuselhappies of vis.

No comments :

Post a Comment