Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/25/2015

Appelkoosfees 2015

Appelkoosfees 2015, 28ste November 2015 by Calitzdorp-stasie.

Soos elke jaar is dit 'n dag vol pret en plesier om die oesjaar te vier.

Daar is 'n Kersmark; vanaf 9uur tot 2uur.

'n Potjiekos kompetisie. Skakel Andrew of Nel Rogers as jy jou wenresep potjie wil inskryf, 0824917537 / 0823463232.

Daar is musiek, kos en speletjies die heel dag.

Daar is 'n fliek way sodra die son begin sak die aand.

No comments :

Post a Comment