Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/29/2015

Gebakte rooikool met kaas

Die rooikool moet eers gestowe word. Gebruik hierdie resep.

Voeg dan 125 mℓ room by en gooi in ’n gesmeerde oondbak.
Bedek met gerasperde kaas en stip met botter.
Bak by 180°C tot die kaas gesmelt is.

No comments :

Post a Comment