Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/09/2015

’n Vinnige kors vir pasteitjies

230 g meel
230 g botter
2,5 mℓ bakpoeier
Baie koue sodawater
Sout

Sif die meel, sout en bakpoeier saam.

Vryf nou die botter liggies by.

Gebruik ’n platmes en meng dit met net genoeg sodawater om ’n baie stywe deeg te vorm.
Knie die barsies uit en hou die deeg koud.

Gebruik dit dadelik.

No comments :

Post a Comment