Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


11/10/2015

The Unplugged Cook Book

Woolworths het ’n nuwe resepteboek geloods saam met New Media Books, The Unplugged Cook Book.

Daar is op die boek besluit a gevolg van die probleme wat beurtkrag veroorsaak vir die voorbereiding van etes. Die resepte kan voorberei word met min of geen elektrisiteit.

The Unplugged Cookbook – Welcome to the Future of Cooking word eksklusief deur Woolworths verkoop.

No comments :

Post a comment