Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/06/2015

Nog ’n voorskoot

Hierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook.

Nog ’n voorskoot -- Human & Rousseau, 15 September 2015. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798168328

No comments :

Post a Comment