Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/15/2015

Gebruinde botter / Beurre noisette

125 g botter
Die sap van ½ suurlemoen

Smelt die botter en kook tot dit die kleur van haselneute is.
Voeg dan die suurlemoensap by.

Beurre noisette is veral geskik vir eiers en vis.


No comments :

Post a Comment