Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


12/18/2015

Hoe om perskes te skil

Daar is ’n geheim daaraan om ’n perske se skil makliker te laat afkom.

Dompel die perskes vinnig in ’n bak kookwater en gooi hulle dan dadelik in ’n diep bak yswater.
Die skil kom nou baie makliker af.



No comments :

Post a comment