Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


12/30/2015

Roquefort-botter

Puree 150 g roquefort-kaas saam met 15 mℓ brandewyn en 10 mℓ wit mosterd.
Meng dit dan met 250 g saggemaakte botter.

Roquefort-botter kan gebruik word as ’n smeersel vir peuselhappies, om pasteidoppies mee te vul of as ’n doopsous vir rou groentestafies.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.



No comments :

Post a comment