Lees gerus die gedeelte oor die voorbereiding van wilde voëls.
Patrys neem sowat 20 tot 25 minute om gaar te word in ’n 190°C-oond. Oondbraai is maar die beste manier om die voël gaar te maak.
Werk sowat 5 mℓ suurlemoensap by gegeurde botter en plaas dit binne-in die voël.
Patrys bedien jy saam met ’n goeie pansous, aartappels en ’n groenslaai.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment