Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/22/2015

The Ormonde Classic Dinner

Klassieke musiek en goeie kos en wyn. Dit is tydens vanjaar se Darling Music Experience op 31 Januarie 2016 by die !Khwa ttu San Kultuursentrum langs die R27 op die Weskus.

Liesl Stolz, Farida Bacharova, Emile de Roubaix en Polina Burdukova-Kemp gee ’n uitvoering van Mozart se fluitkwartette.

Toegang is R120.

No comments :

Post a Comment