Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/22/2016

Tomme de Savoie

Tomme de Savoie is ’n tipe Tomme-kaas. Tomme-kaas is lae-vet kaas afkomstig uit die Franse en Switserse Alpe. Die Savoie is ’n streek in die Franse Alpe.

Dié kaas word gemaak van afgeroomde koeimelk. Die kaas het ’n bruinerige skil en ’n roomkleurige binnekant. Die kaas word heeljaar gemaak, daarom verskil die karakter soms, afhangende of die koeie hooi geëet het in die winter, of buite gewei het in die gras in die somer.

No comments :

Post a Comment