Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/23/2016

Pampoen met room

Sny gekookte pampoen in stukke.
Sit die stukke in ’n vlak kastrol met ’n stuk botter, bietjie peper, bietjie sout, bietjie suiker, ’n knypie neutmuskaat en 250 mℓ room.
Laat dit opkook. Skud die kastrol so nou en dan.

Strooi fyngekapte pietersielie oor voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment