Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/15/2016

#Woordfees Bravo! Bekende akteurs se gunstelingresepte

Van Suid-Afrika se bekendste en beste akteurs, dié wat die afgelope 50 jaar ’n Fleur du Cap-teatertoekenning ontvang het, deel hul gunstelingresepte en kosstories met Johan van Lill.

Glans en kos vir die fynproewer.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016, 15:30

Woordfees 2016


Bravo! Bekende akteurs se gunstelingresepte,
Roekeloos,
15 Januarie 2016. 2

No comments :

Post a Comment