Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/30/2016

#Woordfees Kosdemo: Carmen Niehaus se beste resepte

Carmen Niehaus is een van die land se mees geliefde en bekendste kosredakteurs.

Niemand ken kos soos Carmen nie en dan is sy ook nog ’n bekwame huiskok.

Vir die eerste keer is al haar gunstelinge nou in een boek saam.

Moenie hierdie demo saam met die koslegende misloop nie.

Genre: Kosdemonstrasie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Die Khaya, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 09:00

Woordfees 2016

Kosdemo: Carmen Niehaus se beste resepte,
Roekeloos,
30 Januarie 2016. 2

No comments :

Post a Comment