Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/31/2016

Een maal

In Een Maal deel Johnny Hamman resepte vir die kos wat hy vir vriende voorberei, vir sy flambojante dinner parties en vir stadskos.

Hy vertel sy idees rondom kos sonder om ooit egtheid te verloor. Hy deel ook die kos wat hy aan sy ma se tafel leer ken het, familiekos – en gee sy skeppende vernuwende weergawes.

Dié boek sal almal inspireer met nuwe idees.

Eenmaal aan Johnny se tafel en jou hart word syne; eenmaal aan sy tafel en kos word meer as net voedingswaarde.

Een maal / Johnny Hamman -- Human & Rousseau, 20 Februarie 2016. -- 208 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798162753

No comments :

Post a Comment