Kap 150 g skoongemaakte salotte fyn.
Blansjeer die salotte vir 2 tot 3 minute in kookwater, laat dit droog word en verwerk tot ’n puree in ’n voedselverwerker.
Meng die puree met 150 g saggemaakte botter.
Geur met sout en peper.
Gebruik die botter saam met gebraaide vis en vleis.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment